<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.D                             A                D
  Daar's vissies in die water kyk hoe swem hul rond
.                                       A            D
 Daar's voeltjies in die lug en daar's diere op die grond
.                      G             A            D
 Daar's blomme in die velde, daar's riete in die vlei
.                    G
 Wie sou dit al's gemaak het?
.     D   A      D
 Die Here ja dis Hy

[V2]
.D                             A                D
  Daar's vissies in die water kyk hoe swem hul rond
.                                       A            D
 Daar's voeltjies in die lug en daar's diere op die grond
.                      G             A            D
 Daar's blomme in die velde, daar's riete in die vlei
.                    G
 Wie sou dit al's gemaak het?
.     D   A      D
 Die Here ja dis Hy

[P1]
.                      G
   Wie sou dit al's gemaak het?
.       D   A      D
   Die Here ja dis Hy</lyrics>
<title>Kind: Vissies in die water</title>
<key>D</key>
</song>